Peuters
Peuterprogram
Ons peuterprogram sluit in:
- Aktiwiteite wat verkenning en ontdekking aanmoedig vir peuters
- Leerbenaderings aangepas vir elke peuter se sterk punte en belangstellings
- Leergang wat kreatiewe uitdrukking, geletterdheid en nog meer ondersteun
Daaglikse Skedule
Aankoms:
6:30 – 7:50 a.m.
Maatjies word afgelaai in hulle klasse.
Ontbyt:
7:30 a.m.
Pap word bedien. Rus op matrassies. Tema bespreking.
Verversings:
9:30 a.m.
Verversings word bedien. Eie drinkgoed word ook bedien. Indien die weer dit toelaat, speel hulle buite tot ongeveer 11:15.
Middagete:
11:00 a.m.
Middagete word bedien. Na die tyd word verversings bedien.
Rustyd:
11:30 a.m.
Rustyd/Slaap- Drink sappies en kosblikkie wanneer hulle wakker word. Gaan speel dan buite, sou die weer dit toelaat.
Peusel:
15:00 p.m.
Broodjies & sappies.
Skool sluit:
17:30 p.m.