Kleuters
Kleuterprogram
Ons kleuterprogram sluit in:
- Aktiwiteite wat verkenning en ontdekking aanmoedig vir kleuters
- Leerbenaderings aangepas vir elke kleuter se sterk punte en belangstellings
- Leergang wat kreatiewe uitdrukking, geletterdheid en nog meer ondersteun
Daaglikse Skedule
Aankoms:
6:30 – 7:50 a.m.
Maatjies arriveer by die skool.
Ontbyt:
7:40 a.m.
Pap word bedien.
Aktiwiteite:
8:00 a.m.
Temabespreking, Bybelstudie,, Musiekkring, Bewegingsaktiwiteite, Opsionele aktiwiteite
Toiletroetine:
09:30 a.m.
Toiletroetine en hande was.
Middagete:
11:040 a.m.
Middagete word bedien gevolg met rustyd.
Buitespel:
13:30 p.m.
Toiletroetine en buitespel.
Peusel:
14:30 p.m.
Vrugte, broodjies en koeldrank word voorsien. Speel verder buite.
Skool sluit:
17:30 p.m.