Welkom
Wierie Woekerland Kleuter- en Naskool






Skryf HIER in

Jou Kinders, Ons Passie!

Wierie Woekerland is ‘n kleuterskool en naskool geleë in Wierdapark, Centurion en is in 2005 gestig met die doel om vir kinders ‘n hoë gehalte leeromgewing te bied. Met talle ervare en passievolle personeel skep die skool ‘n warm en huislike atmosfeer waar kinders kan speel, leer en ontdek.


Meer Oor Ons

Programme

Babas

Ons skep ‘n veilige tuiste waar u kleinding daagliks met empatie versorg word. Omgee-personeel skep ‘n liefdevolle ruimte waar dit waarlik soos HUIS voel!

3-12 maande 6:30 – 17:30

 

Peuters

Waar elkeen speel-speel ontwikkel! Liefdevolle personeel stap daagliks die ekstra myl. Hier word elke peuter gereed gemaak vir “selfdoen”.

1-2 jaar 06:30 – 17:30

 

Kleuters

vakante poste

Nou het elkeen reeds hulle talente ontdek en hier word dit daagliks verder ontwikkel en gestimuleer deur goed beplande leermateriaal.

3-5 jaar 06:30 – 17:30

 

Naskool

Hier kweek ons ‘n liefde vir huiswerk, leer en selfdissipline. Ons leer saam, ontwikkel saam en speel saam op ‘n pragtige terrein. Ons is ‘n wenspan!

6-13 jaar 13:00 – 17:30

Kontak Ons

As u enige verdere navrae het of  ‘n besigtiging wil bespreek, gebruik die skakel hieronder.

Wierie Woekerland Kleuterskool en Nakool Wierdapark.


Kontak Ons


Volg ons op Facebook


Enige Vrae?

Doen Navrae

 

Kom Kuier!

Bepreek ‘n Besoek